|
|
Bybelskool 2012 |
|
|
GEBED |
|
|
Temas |
1 Februarie
Wat is gebed? Waarom bid ons? Waarmee sukkel ons? Waarom sukkel ons?
8 Februarie
Die Fases van geloof en die rol wat dit in ons geestelik vorming en gebedslewe speel.
15 Februarie
Die geestelike dissiplines: gebed en afsondering. Gebed van ondersoek (Calvyn)
22 Februarie
ABBA: God se gebedsprogram vir jou lewe
29 Februarie
Gebed in die Ou Testament
7 Maart
Paulus se gebede
14 Maart
Lesse uit die skool van gebed: ook oor gebede wat nie beantwoord word nie!
|
|
|
|
|
|
|